Tuesday, June 17, 2008

St Pauls - simmitrie in aksie

Met die fotos het ek met alle moontlike settings gespeel. Die het die beste uitgekom. Let asb op na die simmetrie. Blykbaar is argitektuur fotografie baie moeilik. Ek twyfel.




No comments: