skip to main
|
skip to sidebar
kiekies
Tuesday, June 17, 2008
Zoomorphic
Hiers die Gherkin, gerkin, 30 st Mary Axe (dankie Ingrid) of Swiss Re Tower. 'n Gebou in die zoomorphic styl.
Check bietjie die link vir interessante feite oor die gherkin. Die gebou is nogals indrukwekkend.
http://www.skyscrapernews.com/buildings.php?id=58
Lloyds
Die Lloyds gebou. Toevalig verby geloop.
Argitek was Richard Rogers (Lord Rogers of Riverside) en in November 1986 oopgemaak.
St Pauls - simmitrie in aksie
Met die fotos het ek met alle moontlike settings gespeel. Die het die beste uitgekom. Let asb op na die simmetrie. Blykbaar is argitektuur fotografie baie moeilik. Ek twyfel.
Die doel van die blog...
Ok, so ek het die kamera, en nou het ek 'n field guide - vertel my alles oor hoe om my kamera te gebruik.
Hierdie is die 1ste foto wat ek nie op automaties geneem het nie. Tower bridge.
Toeriste goed. Ek moes.
Die 1ste dag so bietjie rond geloop...
Please Mind The Gap
Hierdie sien jy orals. As jy nie versigtig is nie...
Die arme seeperdjie. Check die satisfaksie op die draak se gesig.
'n Perd op Trafalgar. Van agter af.
Friday, June 13, 2008
Strab - Mosambiek - Lekker tye.
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Comments (Atom)
Blog Archive
▼
2008
(10)
▼
June
(8)
Zoomorphic
Lloyds
St Pauls - simmitrie in aksie
Die doel van die blog...
Toeriste goed. Ek moes.
Please Mind The Gap
No title
Strab - Mosambiek - Lekker tye.
►
March
(1)
►
February
(1)
About Me
neeter
View my complete profile